Prof. Anthoni van Nieuwkerk, Dawie Boonzaaier, Jan Bosman en Johann Kotzé | 10 Feb 2025 | kykNET
Debat: Prof. Anthoni van Nieuwkerk, Dawie Boonzaaier, Jan Bosman en Johann Kotzé | 10 Februarie 2025 | kykNET
Die debat oor die aankondiging van die Amerikaanse president, Donald Trump, dat hy vlugtelingstatus aan Afrikaners sal gee, duur voort. Prof. Anthoni van Nieuwkerk, Dawie Boonzaaier, Jan Bosman en Johann Kotzé is die deelnemers.
Debate: Prof Anthoni van Nieuwkerk, Dawie Boonzaaier, Jan Bosman and Johann Kotzé | 10 February 2025 | kykNET
The debate about US President Donald Trump’s announcement that he’ll give refugee status to Afrikaners continues. Prof Anthoni van Nieuwkerk, Dawie Boonzaaier, Jan Bosman and Johann Kotzé are the participants.
---
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!