Niel Cloete oor die wetlike gevare van naakte foto’s op sosiale media | 13 Februarie 2025
Die prokureur Niel Cloete gebruik sy regskennis om skole te gaan besoek om tieners te waarsku oor die strafregtelike nagevolge van die aanstuur en verspreiding van naakte foto's op sosiale media. Niel kuier by Su-An en Jennifer om oor hierdie onderwerp uit te brei en deel ook hoe ouers hul kinders op sosiale media kan beskerm.
#diegrootontbyt
#teenagers
#kyknet