Delanie van Wyk Deel haar Stryd teen Aangebore Hartdefekte | 14 Februarie 2025
As deel van die bewusmakingsweek vir aangebore hart-defekte, kuier die aangebore hartdefekte-leier Delanie van Wyk by Su-An en Jennifer #opigeelbank om te gesels oor haar stryd en hoe sy positief bly.
#heart #defect #diegrootontbyt #kyknettv